Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Logika van die liefde

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780799390865
Seiten:
200
Autor:
Marile Cloete
Serie:
Romanza
eBook Typ:
Adobe Digital Editions
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Englisch
Beschreibung:

Skoonheid kan ook in gebrokenheid bestaanEmmerentia het borskanker oorwin maar is nog baie broos en vind veral haar emosionele herstel moeilik. Sy voel skuldig omdat sy herstel het van borskanker terwyl haar ma daaraan gesterf het toe Emmerentia nog jonk was. Sy en haar pa het 'n baie spesiale band, en hy nooi haar saam op 'n maandlange reis deur Australie waar hy en 'n kollega kongresse gaan bywoon en deur die land toer. Sy is eers teensinnig en stem langtand in want sy is veral nie lus vir die vreemdeling wat saam gaan reis nie.Brent is 'n bekwame jong wetenskaplike wat baie opkyk na Emmerentia se pa, en hom as sy mentor beskou. Maar Brent het as jong seun 'n gesinstragedie beleef wat hom sku maak vir mense en het hom in sy eie wereld "e;toegesluit"e;.Emmerentia en Brent sukkel om by mekaar aanklank te vind, maar deur haar pa se toedoen word hulle male sonder tal saamgegooi en leer hulle mekaar algaande beter ken. En vorm wedersydse begrip.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.